We are computer literate—Hutties
Huttenpark beskik oortwee rekenaarsentrums
- Een vir junior fase vir leerders in graad R tot 3
- Een vir senior fase vir leerders in graad 4 tot 7
Graad R tot 3
- Reëls van die rekenaarklas
- Hoe om die rekenaar te gebruik
- Raak vertroud met die muis en sleutelbord
- Leer basiese funksies van rekenaar
- Doen opvoedkundige werk
- Gebruik opvoedkundige speletjies en programme
- Leer tikvaardighede aan
- Opstel van basiese dokumente
In graad R tot 3 konsentreer ons hoofsaaklik op:
- Lewensvaardighede
- Links en regs
- Groter en kleiner
- Voor en Agter
- Tale
- Afrikaans en Engels
- Kan help met uitspraak (Klanke)
- Sinskonstruksie
- Afrikaans en Engels
- Wiskunde
- Bande en Tafels
- Drilwerk
Grade 4 and 5
- In Grade 4-5 we started with the basics of Microsoft Office and other computer programs
Microsoft Office Word
- For typing out our spelling lists and then using spell check to check our spelling
- Learning to use different fonts and how to use them in documents
- Developing our typing skills
- Learning what clipart is and how to use it.
Excel
- We use Excel to create lists and order them
- Basic Formulas
- Sort Data
PowerPoint
- How to use clipart, word art etc.
- We did different things like;
- making a poster on something we would like to invent that doesn’t exist: Like a cup that heats up when you plug it in to keep your coffee warm
- Create a cartoon and show it to the class
Grade 6 and 7
- In Grade 6 and 7 we started to use the work done in the Computer Centre for projects for other subjects
Grade 7 magazine
- We are busy with a magazine where we make use of Google images, online encyclopaedias, Publisher and Word. This magazine is for Languages.
- Where to look for information on the internet and use the internet responsibly.
- We learnt how to take information off of the internet and put it into Publisher.
Data capturing
- We use Excel to:
- Create a questionnaire
- Do Data Capturing
- Sort data
- Use formulas and create graphs for Maths.
- Give feedback of our results
Basic Programing
- We use PowerPoint to create a basic game.
- All steps in creating a game or program are discussed.
- Learners play each other’s games.
- Best game in each class wins a prize.
Computers help us a lot with class work and can also be fun
- Die rekenaarperiodes help ons dan ook om tuis ons eie take en mondelinge te doen op ons eie rekenaars
- Dan is daar die sosiale media: Skype en Facebook . Ek kan my pa en ma wys hoe om dit te gebruik en ook met my vriendin in Australië gesels.
- E-pos het ook die lewe makliker gemaak. Dankie tog ek hoef nie soos my ouers ‘n brief te skryf, seël op te sit en by die poskantoor te gaan pos nie.
- Dis darem maklik om net die e-pos adres te kry , te tik en binne ‘n dag te wag vir ‘n antwoord .
- Ons leerders by Huttenpark is bevoorreg om ‘n rekenaarsentrum in goeie werkende toestand te hê sodat ons rekenaarvaardig kan word. Ek glo ons is baie goed voorbereid op hierdie tegnologiese gebied en kan met selfvertroue daarmee werk